verstaan
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verstaan |
Verlede Tyd | ek | het verstaan |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- ver•staan
Werkwoord
Betekenisse
- Om sin van iets te maak
- Om sin van 'n taal te maak
Voorbeeldsinne
- Hy kon glo self nie verstaan waarom sy dit gedoen het nie.[1]
- Verstaan hy Russies?
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: 1. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. | |||
---|---|---|---|