vervoeging
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vervoeging | vervoegings, vervoeginge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- فِرْفُوخِڠْ , meervoud: فِرْفُوخِڠِی , فِرْفُوخِڠْسْ
Betekenisse:
- 1. Handeling van vervoeg.
- 2. Die verandering wat werkwoorde ondergaan om die gereelde tyds- en persoonsvorme aan te gee.