vilt
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vilt | |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [fəɫt]
Met Arabiese letters:
- فِلْتْ
Betekenisse:
- Materiaal van deurmekaar gewerkte wolvesels of -hare gemaak.