vlees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vlees o — 
Verouderde vorme
Genitief vlezes —  
Datief vleze

Uitspraak

Hulp:IPA: [vles]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Vleis; sagte weefsel van diere wat as voedsel gebruik word
  2. Vleis; sagte weefsel van die liggaam
  3. Vleis; sagte dele van 'n vrug

    Afgeleide woorde

rundvlees, kalfsvlees, lamsvlees, paardenvlees
vleeswaar