vliegtuig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vliegtuig.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vliegtuig     vliegtuie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vliegtuigie     vliegtuigies  

Woordafbreking

vlieg•tuig

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(lugvaart) 'n Vervoermiddel wat ontwerp is om deur die lug te reis; masjien wat tot atmosferiese vlugte in staat is.

    Voorbeeldsinne

Reis u dikwels per vliegtuig?
Twee broers, genaamd Wilbur en Orville Wright, het die eerste bemande, kragaangedrewe "vliegmasjien" of vliegtuig in hulle fietswinkel in Dayton, Ohio, gebou.

    Verwante woorde

vlieënier, lugredery, lugvaartmaatskappy, lugvaartlyn, rolroer, rigtingroer, hoogteroer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aeroplane(en), aircraft(en)
Nederlands: vliegtuig(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vliegtuig.