voël

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  voël     voëls  



Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [fuə̯ɫ], meervoud: [fuə̯ɫs]


Write.svg Met Arabiese letters:

فُوَوِلْ , meervoud: فُوَوِلْسْ


Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909:

fó-ël, fógel; meervoud: fó-ëls, fógels


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. 'n Lid van die klas diere Aves in die filum chordata, wat daardeur gekarakteriseer word dat hulle warm-bloedig is, vere het, vlerke het, eiers lê, en gewoonlik kan vlieg.
  2. (Geselstaal:) penis.


Nuvola apps noatun.png Uitdrukkings:

1. Volstruise en mossies is voëls.
2. Hy het sy voël in sy hand gehad toe ek instap.


Nuvola filesystems www.png Vertalings



Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor voël



skakel se titel

Persoonlike gereedskap