voet
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voet | voete |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- فُوتْ , meervoud: فُوتِی
Betekenisse:
- Onderste deel van mens (en dier) waarmee geloop word.
- Onderste deel van iets.
Spelling tot 1909:
- foet, meervoud: foete
Vertalings
|
|
Middelnederlands (dum)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | voet | voete |
| Genitief | voetes | voete |
| Datief | voete | voeten |
| Akkusatief | voet | voete |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [v̊oə̯t], genitief: [ˈv̊oə̯təs̺], datief: [ˈv̊oə̯tə]; meervoud: [ˈv̊oə̯tə], datief: [ˈv̊oə̯tən]
Betekenisse:
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | voet | voeten |
| Genitief (verouder) |
voets | voeten |
| Datief (verouder) |
voet | voeten |
| Akkusatief (verouder) |
voet | voeten |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse: