vokatief
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | vokatief |
| Attributief | vokatiewe |
| Partitief | vokatiefs |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vokatiewe | vokatiewes |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [vukɑˈtif], attributief: [vukɑˈtivə], partitief: [vukɑˈtifs]
- gesubstantiveer: [vukɑˈtivə], meervoud: [vukɑˈtivəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: ڤُوَكَاتِیفْ , attributief: ڤُوَكَاتِیڤِی , partitief: ڤُوَكَاتِیفْسْ
- gesubstantiveer: ڤُوَكَاتِیڤِی , meervoud: ڤُوَكَاتِیڤِسْ
Spelling tot 1909:
- byvoeglik: predikatief: wókatief, wókatiif; attributief: wókatiwe, wókati-we; partitief: wókatiefs, wókatiifs
- gesubstantiveer: wókatiwe, wókati-we; meervoud: wókatiwes, wókati-wes
Betekenisse:
- Wat betrekking het of die funksie het van 'n vokatief.
Sinonieme:
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vokatief | vokatiewe |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- ڤُوَكَاتِیفْ , meervoud: ڤُوَكَاتِیڤِی
Spelling tot 1909:
- wókatief, wókatiif; meervoud: wókatiwe, wókati-we
Betekenisse:
- Die naamval van die angesproke persoon; aanroepvorm, aanspreekvorm.
- Woord in die vokatief.
Sinonieme:
Afkorting:
- 1. vok.
Vertalings
|