vonkprop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vonkprop     vonkproppe  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈfoŋkprop], meervoud: [ˈfoŋkpropə]


Write.svg Met Arabiese letters:

فَُونْكْپْرَُوپْ , meervoud: فَُونْكْپْرَُوپِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Propagtige onderdeel van 'n enjin waarmee die elektriese vonk by die brandbare gas gebring word om 'n masjien te laat loop.


Nuvola filesystems www.png Vertalings


Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vonkprop
Persoonlike gereedskap