voorheen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
voorheen

Woordafbreking

voor•heen

Bywoord

    Betekenisse

Vroeër; vantevore; êrens in die verlede.

    Voorbeeldsinne

Hierdie reël was voorheen toegepas, maar is sedert die lente afgeskaf.

    Vertalings

  Vertalings:    voorheen
Engels: formerly(en), used to(en)
Nederlands: voorheen(nl)