voornaamwoord
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voornaamwoord | voornaamwoorde |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- فُوَرْنامْڤُوَرْدْ , meervoud: فُوَرْنامْڤُوَرْدِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde) Woord wat in die plek van 'n persoon of ding gebruik word sonder om dit te noem.
- Voornaamwoorde word verder verdeel in persoonlike, onpersoonlike, besitlike, betreklike, vraende en onbepaalde voornaamwoorde.
Voorbeeldsinne
- Ek lees 'n boek.
- Dit reën buite.
- Die fiets is myne.
- Die man wat daar loop.
- Wie het dit gesê?
- Iemand het dit gevat.
Afkorting
Sinonieme
Hiponieme
- persoonlike voornaamwoord, besitlike voornaamwoord, onbepaalde voornaamwoord, aanwysende voornaamwoord, wederkerende voornaamwoord, bywoordelike voornaamwoord
Vertalings
Vertalings: voornaamwoord | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voornaamwoord.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | voornaamwoord | voornaamwoorden |
Onsydig
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Woord wat in die plek van 'n persoon of ding gebruik word sonder om dit te noem.
Vertalings
Vertalings: voornaamwoord | |||
---|---|---|---|