voorsetsel
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voorsetsel | voorsetsels |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- فُوَرْسَِتْسِلْ , meervoud: فُوَرْسَِتْسِلْسْ
Betekenisse:
- Bepaalde woordsoort wat verskillende verhoudinge uitdruk tussen twee naamwoordgroepe.