vrede

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vredesduif met olyftakkie, 'n internasionale simbool van vrede.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vrede     —  

Woordafbreking

vre•de

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Niemand wat met mekaar baklei nie; 'n gebrek aan konflik/oorlog.
  2. Toestand van rus en kalmte; 'n ongesteurdheid.

    Voorbeeldsinne

  1. In baie dele van die wêreld is dit keer op keer onmoontlik om die vrede te bewaar.
  2. Ek het vrede in my gemoed.

    Antonieme

oorlog

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: peace(en), tranquility(en)
Nederlands: vrede(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrede.