vrees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vrees     vrese  

Uitspraak

IPA: [friə̯s], meervoud: [ˈfriə̯sə]
IPA: onbepaalde wys: [friə̯s]; verlede deelwoord: [χəˈfriə̯s]

Met Arabiese letters

فْرَِیسْ , meervoud: فْرَِیسِی
IPA: onbepaalde wys: فْرَِیسْ ; verlede deelwoord: خِفْرَِیسْ

Spelling tot 1909

frees, meervoud: frése
onbepaalde wys: frees; verlede deelwoord: gefrees

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Angs.
  2. Ontsag, eerbied.

    Verwante woorde

angs

    Vertalings

  Vertalings:    vrees
Duits: Furcht(de), Angst(de)
Engels: fear(en)
Frans: crainte(fr), peur(fr)
Goties: 𐌰𐌲𐌹𐍃(got) (agis)
Italiaans: paura(it)
Russies: боязнь(ru) (bojazn), страх(ru) (strach)
Spaans: temor(es), miedo(es)
Sweeds: fruktan(sv), rädsla(sv)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vrees 
Verlede Tyd  ek   het gevrees        
Verdere vervoegings: vrees (vervoeging)

Werkwoord

    Betekenisse

Bang wees.

    Eienskappe

Onoorganklik.

    Vertalings

  Vertalings:    vrees
Duits: fürchten(de)
Engels: fear(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrees.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vrees v vrezen 
Verouderde vorme
Genitief vrees vrezen  
Datief vreze vrezen

Uitspraak

IPA: [v̊reːs], meervoud: [ˈv̊reːzə(n)]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Vrees

    Sinonieme

angst