waatlemoen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Waatlemoene.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waatlemoen     waatlemoene  

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈvɑːtləˌmun, vɑːtˈləmun, vɑtˈləmun]
   
(lêer)

Met Arabiese letters

ڤَاتْلِمُونْ , meervoud: ڤَاتْلِمُونِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(vrugte) Soort sappige, waterryke rankvrug (op Wikispecies Citrullus vulgaris).

    Voorbeeldsinne

'n Waatlemoen is ryk aan water, en deur dit te eet kan mens se dors geles word.

    Sinonieme

wartlemoen, waterlemoen

    Vertalings

  Vertalings:    waatlemoen
Duits: Wassermelone(de)
Engels: watermelon(en)
Nederlands: watermeloen(nl)
Turks: karpuz(tr)
Venda: bvani
Zoeloe: ikhabe(zu)
Xhosa: ivatala 9

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waatlemoen.