weerlig
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
- Die verskynsel van massiewe, vlugtige elektriese strome wat tussen wolke, dele van 'n wold of 'n wolk en die grond vloei.
- Die ligflitse wat met (1) gepaard gaan.
Uitspraak:
Sinonieme:
Sien ook donderweer
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor weerlig