wortel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  wortel     wortels  

Uitspraak

   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Die ondergrondse deel van 'n plant wat normaalweg dit anker en water sowel as voedingstowwe opneem.
  2. 'n Spesifieke groentesoort, geelwortel, of minder algemeen die soortgelyke groente witwortel.
  3. Oorsprong
  4. (wiskunde) 'n Oplossing van 'n polinoomvergelyking

    Voorbeeldsinne

(3) Paulus noem gierigheid die wortel van alle euwels.