wys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Seun wat na iets wys.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wys 
Verlede Tyd  ek   het gewys        

Uitspraak

Hulp:IPA: [vəis]
   
(lêer)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Aandui; toon; iemand iets laat sien.
  2. Verduidelik; vir iemand iets duidelik maak.

    Voorbeeldsinne

  1. Jannie wys vir Sannie waar die skuur is.
  2. Wys my hoe om 'n inskrywing op die Wikiwoordeboek te maak.

    Vertalings

  Vertalings:   Aandui; toon
Engels: point(en) show(en)
Nederlands: wijzen(nl)
  Vertalings:   Verduidelik
Engels: show(en)
Nederlands: tonen(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wys     wyse     wys    
Vergrotend   wyser      
Oortreffend   wysste  

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Baie slim en verstandig; 'n goeie raadgewer; van groot insig getuig.

    Voorbeeldsinne

Die ou man is wys.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wise(en)
Nederlands: wijs(nl)
Enkelvoud Meervoud
  wys     —  

Selfstandige naamwoord

  1. (weinig gebruik) Wyse; manier.
  2. (musiek) (weinig gebruik) Wysie, melodie.