yskas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Yskas

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  yskas     yskaste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  yskassie     yskassies  

Etimologie

ys +‎ kas

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

ys•kas

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(elektronika) Sjabloon:huishouding Huishoudelike toestel toegerus met 'n elektries aangedrewe verkoelingseenheid en bedoel vir die berging van voedsel in die huis.

    Voorbeeldsinne

  1. Die kamers het nie kook- of braaifasiliteite nie, maar wel ʼn klein yskassie, ʼn ketel asook koppies en glase.[1]

    Hiperonieme

toestel

    Sinonieme

koelkas

    Vertalings

  Vertalings:    yskas
Engels: fridge(en)
Esperanto: fridujo(eo)
Frans: réfrigérateur(fr) m
Nederlands: koelkast(nl) v, ijskast(nl) v
Oekraïens: холодильник(uk) m
Russies: холодильник(ru) m

Verwysings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor yskas.