Gaan na inhoud

êrens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
êrens
ê•rens
op 'n ongespesifiseerde plek
Dink aan 'n kontaksport êrens tussen rugby en yshokkie, maar sonder 'n bal en op rolskaatse.[1]

    Antonieme

Nêrens

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: somewhere(en)
Nederlands: ergens(nl)