Gaan na inhoud

Afrikaanssprekend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Afrikaanssprekend    Afrikaanssprekende    Afrikaanssprekends    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Afrikaanssprekende    Afrikaanssprekendes  
Afrikaans + sprekend
   
(lêer)
A•fri•kaans•spre•kend
wat Afrikaans praat
Knap oor die 7 miljoen mense (uit sowat 56 miljoen) in Suid-Afrika is Afrikaanssprekend[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: Afrikaanstalig(nl)