Gaan na inhoud

Afrikaanssprekende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Afrikaanssprekend    Afrikaanssprekende    Afrikaanssprekends    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Afrikaanssprekende    Afrikaanssprekendes  
Afrikaans +‎ sprekende
   
(lêer)
A•fri•kaans•spre•ken•de
Attributiewe vorm van Afrikaanssprekend
Omdat die leesmotiveringsprofiel van spesifiek Afrikaanssprekende leerders vasgestel moes word, is die MRQ vertaal. [1]
Enkelvoud Meervoud
  Afrikaanssprekende    Afrikaanssprekendes  
Iemand wat Afrikaans praat
Afrikaanssprekendes se getalle sal in absolute terme van 7,11 miljoen (2021) tot 7,12 miljoen (2031) groei, het die navorsers bevind.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: Afrikaanstalige(nl)