Afrikander
Voorkoms
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Afrikander | Afrikander |
| Genitief | Afrikanders | Afrikander |
| Datief | Afrikander | Afrikandern |
| Akkusatief | Afrikander | Afrikander |
, meervoud: 
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [afriˈkandər], meervoud: [afriˈkandər]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [afʀiˈkʰandɐ], meervoud: [afʀiˈkʰandɐ]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [afriˈg̊and̥ɐ], meervoud: [afriˈg̊and̥ɐ]
- Switserduitse standaardtaal: [afriˈkand̥ər], meervoud: [afriˈkand̥ər]
- (Verouder:) Afrikaner, 'n lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Afrikander | Afrikanders |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [afɹiˈkandə, æfɹiˈkandə, æfɹiˈkændə], meervoud: [afɹiˈkandə, æfɹiˈkandə, æfɹiˈkændə]
- Brits: [ˌæfɹiˈkændə], meervoud: [ˌæfɹiˈkændəz]
- Amerikaans: [ˌɑːfɹiˈkændɚ], meervoud: [ˌɑːfɹiˈkændɚz]
- Namakwa-Afrikaner(skaap), ’n Suid-Afrikaanse vetstertskaap.
- Ronderib-Afrikaner(skaap), ’n Suid-Afrikaanse skaapras.
- (Verouder:) Afrikaner, 'n Suidafrikaanse beesras.
- (Verouder:) Afrikaner, lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- 1., 2., 3., 4. Africander
- 3. Afrikaner
- 4. Afrikaner, Boer, Afrikaaner
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | Afrikander | Afrikanders |
| (met lidwoord) | l'Afrikander | les Afrikanders |
- Afrikander, 'n manilke lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- Afrikaanse, 'n vroulike lid van die Afrikaanssprekende bevolking.