Afrikaons
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| Manlik | Afrikaonse, (voor klinkers, "b", "d", "h" of "t":) Afrikaonsen | Afrikaonse |
| Vroulik | Afrikaonse | Afrikaonse |
| Onsydig | Afrikaons | Afrikaonse |
- (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaans, van, betreffende die Afrikane.
- (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
- (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaans, van, betreffende die Afrikaners.
- (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
- (Standaard-Limburgs:) Afrikaansj, (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans
| Enkelvoud |
|---|
| Afrikaons |
- IPA: [ɑfriˈkɔː˦˨ns]
- (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.
- (Standaard-Limburgs:) Afrikaansj, (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans