Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
(Aangestuur vanaf Alle ekstras)
- Dui aan dat die volledige reeks opsionele bybehore/opsies ingesluit is.
- Alle ekstras by 'n motorvoertuig beteken dat items soos 'n lugversorger, kragstuur, radio-CD-speler, lugsakke, ensomeer as standaard ingesluit is.