Anatolië
Voorkoms

| Pleknaam |
|---|
| Anatolië |
- A•na•to•lië, Anatoli•e
- 'n Geografiese gebied in Turkye; 'n skiereiland aan die wespunt van Asië
- Alp Arslan het sy Turkomoman-generaals gemagtig om hul eie owerhede uit die voorheen Bisantynse Anatolië te kerf, as Atabegs lojaal teenoor hom.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Anatolië.