Gaan na inhoud

Anatoliese hond

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Anatoliese hond
Enkelvoud Meervoud
  Anatoliese hond    Anatoliese honde  
Anatoliese + hond
A•na•to•lie•se hond
(landbou) 'n Honderas bekend as 'n uitstekende waghond teen roofdiere
  1. Anatoliese honde beskerm lewende hawe en wild teen bykans alle soorte predatore, onder meer leeus. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Kangal(en)
Nederlands: Anatolische herder(nl) m