Gaan na inhoud

Anatoliese taal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Luwies, 'n Anatoliese taal
Enkelvoud Meervoud
  Anatoliese taal    Anatoliese tale  
Anatoliese + taal
A•na•to•lie•se taal
(taalkunde) 'n Taal wat behoort aan 'n uitgestorwe tak van die Indo-Europese tale wat in antieke Anatolië gepraat is
  1. Luwies en Hetities is Anatoliese tale </ref>

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Anatolian language(en)
Nederlands: Anatolische taal(nl) v/m