Gaan na inhoud

Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
(Aangestuur vanaf Armeense SSR)
Enkelvoud Meervoud
  Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek    —  
Die naam van Armenië terwyl dit lid van die Sowjetunie was (tot 1991).
Armeense SSR

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek.