Arvanitiese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Arvanitiese     Arvanitieses  

Uitspraak

IPA: [ɑrvɑˈnitisə], meervoud: [ɑrvɑˈnitisəs]

Met Arabiese letters

اَرْڤَانِیتِیسِی , meervoud: اَرْڤَانِیتِیسِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Vroulike lid van 'n Arvanities sprekende bevolking.

    Vertalings

  Vertalings:    Arvanitiese
Duits: Arwanitin(de), Arvanitin(de)
Engels: Arvanite(en)

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Attributief van ☞ Arvanities