Bespreking:akteur
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 4 maande gelede deur Jcwf in onderwerp Aktrise as 'n antoniem
Aktrise as 'n antoniem
[wysig]Die woorde akteur en aktrise vorm geen teenstelling nie. Hierdie sou verwante begrippe moet wees. Xylofoon (kontak) 10:13, 11 September 2025 (UTC)
- Wysig dit gerus as jy wil Jcwf (kontak) 10:16, 11 September 2025 (UTC)