Bespreking:braille

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
.. <-- Hierdie is 'n Braille sel waaruit al die letters en syfers in die Braille alfabet bestaan,
..     Dit word gemerk as .1 linksbo; .2 middellinks; .3 links onder; .4 regs bo; .5 middel regs
..     en .6 regs onder (.1 - .6 : uitgespreek as [punt een – punt ses].

Daar is ook sekere reëls verbonde aan die Braille alfabet, onder andere kry jy verkortings en dit word so genoem en nie afkortings nie. Die alfabet sigself kan opgedeel word in 3 (drie) dele om dit makliker te maak om te leer.