Bespreking:klemtoonhomogram

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek wonder of die nie dalk eerder "klemtoonhomograaf" moet wees nie, n.a.v. klemtoon + homograaf. Groete. Naudefj (kontak) 06:14, 28 November 2017 (UTC)[antwoord]