Gaan na inhoud

Bespreking:rassisme

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jongste opmerking: 5 maande gelede deur Xylofoon in onderwerp die betekenis is nie toereikend nie

die betekenis is nie toereikend nie

[wysig]

dis diskriminasie, onbillike diskriminasie, soos ook blyk uit die Grondwet, gegrond op ras! Xylofoon (kontak) 15:20, 22 September 2025 (UTC)Beantwoord

Ongelukkig blyk dit nie uit die Grondwet (alleen) nie:
  1. Diskriminasie op een of meer van die gronde in subartikel (3) vermeld, is onbillik, tensy daar vasgestel word dat die diskriminasie billik is.
Diskriminasie teen bv. buin mense is dus grondwettelik as die regering dit billik ag. Dis die grondlag van regstellende aksie. Jcwf (kontak) 22:02, 22 September 2025 (UTC)Beantwoord
Eksak, dat is in Nederland anders, omdat in Nederland diskriminasie altyd nobillik is. Dit het met die regtstelsel te maak Xylofoon (kontak) 12:07, 24 September 2025 (UTC)Beantwoord
Die 'reg'stelsel definieer nie die taal se betekenis nie. Die waarheid is dat Suid-Afrika steeds 'n baie rassistiese land is. Dit het in 1994 nie verander nie. Van 1997 tot die einde van 1999 het ek ontwikkelingswerk gedoen by 'n voormalige Swart universiteit in die voormalige Ciskei en dit eerstehands ervaar. Al my studente was Swart, behalwe vir een Nederlandse uitruilstudent. Hy het goed oor die weg gekom met sy medestudente. Hy het saam met hulle in die kroeg gekuier. Totdat hy 'n vriend van Kaapstad gehad het wat kom kuier het. Toe is hulle uitgegooi, en 'n bende kroeggangers het hom agternagesit en geëis dat hierdie kleurling oorhandig word. Hy was mos minderwaardig en moes 'n les geleer word?
Jy kan dit billik noem. Ek noem dit rassisme. Terloops, mag ek jou daaraan herinner dat jou geliefde ANC nie meer 'n meerderheid is nie? Mense kry genoeg van hul leuens en hul korrupsie.
Jcwf (kontak) 13:21, 26 September 2025 (UTC)Beantwoord
Tja, daardie rassisme kan nie van die ene op die andere dag stop nie, daarom moet rasisme ook aktief bestryd word. Nederland is ook rasisties: byvoorbeeld met die Sinterklaasfeest, met die toeslagenaffaire en met weer 'n nuwe affaires in-die-making, want die regering hou onvoldoende rekening met hoe "nie-modelburgers" sig gedraag nie, dus sal daar altyd 'n wet of belyd wees wat diskrimineer.
Ek weet nie baie oor die ANC nie, alleen dat Mandela dit opgerig het. Dis anders wel baie gek dat sulks 'n party so lang aan die mag blyf! 'n Nederlandse voorbeeld daarby — wat nie eens in die buurt kom nie — is Mark Rutte, wat vir 12 jaar Minister President van Nederland was. Vandag het hy die net-nie-hoogste amp binne die NATO, staan hy te roep dat ons — die lande van Europa — te weinig aan die defensie het besteed, wat hy dus feitelik teen sy eie spieëlbeeld roep!
Ek weet niks oor korrupsie nie, ek sal die laatse wees die iets te hoor kryg.
Terug na die woordjie, in Nederlandse reg — asook die Europese reg — word met diskriminasie die foute onderskeid bedoel, en is ongelijke behandeling die neutrale woordjie.
goendei Xylofoon (kontak) 15:10, 27 September 2025 (UTC)Beantwoord
Dit is 'n woordeboek, Xylofoon. Nie 'n politieke forum nie. Maar Mark Rutte is nie die enigste Nederlander wat teen sy eie spieëlbeeld roep nie. Jy doen dit ook. Jy sê dat rassisme 'aktief bestry moet word'. Maar jy wil die ANC se diskriminasie van bruinmense, wat die meerderheid van die sprekers van Afrikaans is, in hulle eie taaldefinisies kom vaslê. 'n Bietjie huigelary dalk?
Jcwf (kontak) 07:07, 1 Oktober 2025 (UTC)Beantwoord
Gaan jy my vertel wat ek doen? Jy ken my nie eers nie! Xylofoon (kontak) 16:11, 1 Oktober 2025 (UTC)Beantwoord
I try something new, I try to upload some artikels to the Afrikaanse wiki. If I'm doing it wrong, don't accues me of doing it wrong, point out what I should do instead, 'cause, how should I know all that? I live in the Netherlands. Not in South-Afrika. Xylofoon (kontak) 16:16, 1 Oktober 2025 (UTC)Beantwoord