Cartesies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Cartesies | Cartesiese | Cartesies |
- (eponieme) Na René Descartes ('Cartesius') genoem
- Car•te•sies
- (wiskunde) Rakende die werk van Descartes op die gebied van die koördinate; volgens Descartes
- Elke punt in 'n vlak kan met Cartesiese koördinate beskryf word
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|