Europese Unie
Voorkoms
| Pleknaam |
|---|
| Europese Unie |
- 'n Naam van 'n Unie van 27 state van Europa.
- Die Europese Unie (EU) en sy 27 lidlande is die grootste handelsvennoot van Suid-Afrika wêreldwyd met sowat 22% van die land se in- en uitvoer wat aan die EU toegeskryf kan word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Europese Unie.

