Gebruiker:CeNobiteElf/hê

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
  • Opskrifte kort meer spasie in CSS.
  • Skakels in opskrifte behoort swart te wees en te bly, moet stel in CSS.
  • Houer vir vertalings sodat dit kan oopval. Om realisties te wees gaan daar baie meer tale wees, en hierdie funkionaliteit is noodsaaklik.
  • Blou is 'n slegte kleur vir die vervoegingssjabloon, beter as vaal geel, probeer dalk grys.
  • Kort 'n konteks sjabloon soortgelyk aan Engelse wiktionary s'n.
  • Meeste teks is te klein onder the ander opskrifte.
  • Word 'n "Spelling tot 1909" opskrif regtig benodig? Wat van spellings wat verander het voor of na die datum?
  • Eerlikwaar is ek teen opskrifte as sjablone hê, die sjabloonformaat maak ook nie regtig sin nie...
  • Prentjies in opskrifte laat die bladsy oorvol voel, sal dalk verbeter met beter spasiering.
  • Meer as een opskrif per taal is 'n slegte idee, in hierdie geval bevat dit tot groter mate in elk geval dieselfde inligting, behalwe dat dit anders gebruik word en betekenis.
  • Kort 'n beter manier om te onderskei tussen preteritum en verlede tyd, gebruik moontlik preteritum, alhoewel, daar's min woorde wat dit het, so laat dit uit in sulkes.
  • Geen afdeling wysiging nie, dis net onnosel... Opgelos, probleem veroorsaak deur die gebruik van sjablone vir opskrifte.
  • Kyk na formaat vir ander tale, Engelse wiktionary se headwords mag dalk die beste werk oom eenvormigheid te gee.


Afrikaans (af)

Hulpwerkwoord
het
Verdere vervoegings: het (vervoeging)

Hulpwerkwoord

Uitspraak

IPA: [ɦet, ət]

Met Arabiese letters

هَِتْ

Spelling tot 1909

het, 't

    Betekenisse

Dit word word gebruik ter omskrywing
a) van die bedrywende vorm van die verlede tyd, voltooid toekomende tyd en voltooid verlede toekomende tyd
b) (verouder:) van die lydende vorm van die voltooid toekomende tyd en voltooid verlede toekomende tyd.

    Vertalings

  Vertalings:    CeNobiteElf/hê
Duits: haben(de)
Engels: have(en)
Nederlands: hebben(nl)
Sweeds: ha(sv)
Yslands: hafa(is)

Afrikaans

Selfstandige werkwoord

Uitspraak

IPA: onbepaalde wys: [ɦeː]; teenwoordige tyd: [ɦet, ət]; verlede tyd: [χəˈɦɑt], (verouder:) [ɦɑt]; teenwoordige deelwoord: [ˈɦebənt, ˈɦebəndə]

Met Arabiese letters

onbepaalde wys: هَِه ; teenwoordige tyd: هَِتْ ; verlede tyd: خِهَدْ , (verouder:) هَدْ ; teenwoordige deelwoord: هَِبِنْدِی , هَِبِنْدْ

Spelling tot 1909

onbepaalde wys: hè, teenwoordige tyd: het, 't; verlede tyd: gehat, gehad, (verouder:) hat, had; teenwoordige deelwoord: hebbent, hebbend(e)

Betekenisse

  1. ({{{label}}}) om iets te besit; om te beskik oor iets

    Vertalings

  Vertalings:    CeNobiteElf/hê
Duits: haben(de)
Engels: have(en)
Nederlands: hebben(nl)
Sweeds: ha(sv)
Yslands: hafa(is)