Gebruiker:FJL~afwiktionary

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

My naam is Frans, ek is al van 27 Julie 2006 betrokke by Wikipedia. Ek woon in Pretoria, Suid-Afrika, waar ek werk as 'n sagteware-ingenieur.

Bydrae[wysig]

My bydrae tot Wikipedia sal meestal vertaling wees vanuit die Engelse Wikipedia. Ek vertaal artiekels binne my belangstellingsveld wat elektronika en sagteware insluit. Dus sal my bydrae tot die Wikiwoordeboek gepaart gaan met my bydrae tot Wikipedia.