Gebruikerbespreking:Xylofoon
Nuwe onderwerpWelcome to our foreign guests!
Dankie!
[wysig]I'm a Dutchman, so I don't officially speak Afrikaans, but, I'm intresseted in it. I've made some translations from English to Dutch, (and want to add some Afrikaans translations), for the Cosmic Desktop for System76 https://github.com/feikedonia
I want to make some artikels here, and refer to quotes from newspaperartikels or what not, to legittemize my artikel, because of the fact i don't speak Afrikaans. So, the golden rule is:
No quote = no artikel — I'm not allowed to make an artikel if there is no writing somewhere about the word I want to write about.
So, welke talen spreekt u?
which languages do you speak?
Xylofoon (kontak) 18:46, 9 September 2025 (UTC)
- Ik ben Nederlander, maar ik heb een tijdje in Zuid-Afrika gewerkt en ik heb al een tijdje aan de Afrikaanse wiki bijgedragen. Ik probeer nu deze stek weer wat nieuw leven in te blazen. Er is te weinig Afrikaans materiaal hier, dus ik beperk me meestal tot Afrikaans of soms een beetje Xhosa. Ik heb dat een beetje proberen te leren (moeilijk moeilijk)
- Het zou bijv. al helpen als je wat Nederlandse woorden beschrijft. Ik probeer meestal wel een Nederlandse vertaling te geven, maar een Nederlands lemma is me te veel werkJcwf (kontak) 18:57, 9 September 2025 (UTC)
Kategorieë
[wysig]Die kategorieë, soos soveel ander hier, is nog steeds onder konstruksie. Ek sluit gewoonlik nie soogdiere, voëls, plante, ens. in die biologiekategorie in nie, want daardie kategorie sou enorm word en die tegniese biologieterme sou dit oorweldig. Boonop is die voëlkategorie byvoorbeeld reeds 'n sub-sub-sub-kategorie van biologie. Jcwf (kontak) 23:38, 16 September 2025 (UTC)
- Sorry. Ek begryp dit. Xylofoon (kontak) 18:53, 17 September 2025 (UTC)
Oh en baie dankie vir jou bydraes! Ek waardeer dit baie! Jcwf (kontak) 23:38, 16 September 2025 (UTC)
- Er kunnen wel wat fouten in zitten, thans... Xylofoon (kontak) 18:57, 17 September 2025 (UTC)
Skakels in definisies en voorbeeldsinne
[wysig]Laat ek my steeds ontwikkelende filosofie oor hierdie kwessies met jou deel. Ek sou jou gedagtes daaroor waardeer.
Na my mening is voorbeeldsinne nogal belangrik, veral omdat Afrikaans 'n redelik bedreigde taal is. Eerstens help hulle die lesers, veral diegene wat nie 'n groot kennis van die taal het nie, om die woord beter te verstaan en dit in hul woordeskat op te neem. Dit is immers ook hoe kinders taal aanleer: vanuit konteks. Daarom stem ek nie saam met wat op die Engelse, Nederlandse en Russiese wiktionaries gedoen word nie. Hulle versteek óf die voorbeelde, maak hulle te lank, óf wil hul liefde vir hoogdrawende literêre taal wys. Dit help egter dikwels nie die onskuldige lesers nie, veral nie die taalleerders nie. (Ek weet uit eie ervaring: my Russies is nie so goed nie en die Engelse wikti is nuttiger vir my as die Russiese).
Die tweede doel van die voorbeeldsin is dat dit 'n kans is om werklike taalgebruik te dokumenteer en te bewys dat my beskrywing nie iets is wat ek net bedink het nie. Daarom probeer ek Google te gebruik om voorbeelde te vind wat ek kan aanhaal. Dit is nie maklik met Afrikaans nie. Selfs al gebruik jy Google se Tools - Advanced Search om dit tot Afrikaans te beperk, gooi Google steeds baie gemors na jou. (Veral van Instagram. Jy kan dit onderdruk deur -Instagram by te voeg.)
Ek dink wel dat wanneer ek iets aanhaal, dit ook 'n werklike, letterlike aanhaling moet wees, liefs met 'n goeie datering, so ek probeer om dit glad nie te wysig nie of anders vierkantige hakies of die "sic"-sjabloon te gebruik as ek wel inmeng. Dit is ook hoekom ek nie dink dat die voorbeeldsin 'n goeie plek is om enige wiki-skakels in te sit nie. As ek geen datum kan vind nie, gee ek <2025 omrede ek dit in 2025 aangetref het.
In die definisies sit ek soms wel die berugte dubbelhakies in, maar ek het besef dat ook daar dikwels 'n beter manier is. Dikwels is die term waarna ek wil skakel mos 'n hiperoniem of 'n holoniem. Bv. "regeringsvorm" is 'n hiperoniem van "demokrasie" of "gesig" is 'n holoniem van "neus". Ek dink dat dit waarskynlik nuttiger is vir die leser om die relasie tussen hierdie eksplisiet te maak deur 'n werklike opskrif vir die term onder die voorbeeldsin in te sit.
En nogmaals baie dankie vir jou bydraes! Jcwf (kontak) 22:06, 19 September 2025 (UTC)
- Ek weet nie wat 'n hiperoniem of 'n holoniem is nie; as jy my dat vertel kan… ;-) Xylofoon (kontak) 14:04, 22 September 2025 (UTC)
- Oh, ekskuus.
- Hiperonieme is 'n groter kategorie of groep waaraan iets behoort. Byvoorbeeld 'n "huis" is 'n "gebou" maar 'n "gebou" is nie altyd 'n "huis" nie. Dit kan mos ook 'n laboratorium wees. "Gebou" is die hiperoniem van "huis" en "huis" 'n hiponiem van "gebou".
- Meronieme verwys na dele: "neus" is 'n deel van "gesig" maar "gesig" is nie 'n deel van 'n "neus" nie. "Neus" is die meroniem, "gesig" die holoniem.
- Jcwf (kontak) 21:40, 22 September 2025 (UTC)
- oké, in het Nederlands waar ik mee bekent ben, is een neus slechts een lichaamsdeel. Xylofoon (kontak) 08:27, 23 September 2025 (UTC)
Die grondwet
[wysig]Ek het gesoek na die woord "sexism" in die SA constitution maar dit het zero opgelewer. Daar is 'n wet uit 2024 wat oor "gender based violence and femicide" handel maar ek dit nie kan terugvind nie. Jcwf (kontak) 22:53, 19 September 2025 (UTC)
- Die Afrikaanse vertaling van die Suid-Afrikaanse Grondwet:
- https://www.justice.gov.za/legislation/constitution/SAConstitution-web-afr.pdf
- 3e bladsy, Hoofstuk 1, "Grondliggende bepalings", "Republiek van Suid-Afrika" Artikel 1, subartikel (b) "Nierassigheid en nieseksisme." Xylofoon (kontak) 14:00, 22 September 2025 (UTC)
Bydraes aan die COSMIC DESKTOP Projekt
[wysig]Ek het vertalings gemaak vir die Nederlandse taal vir die https://system76.com/cosmic. Ek wil hierdie ook maak vir Afrikaans, maar ek het wat hulp nodig, ek vind dit lastig.
(...)
(Ek moet tans snel gaan, na 'n vergadering!)
Xylofoon (kontak) 15:24, 22 September 2025 (UTC)
- ik bedoel de vertalingen van losse werkwoorden die de status van een proces aanduiden in een systeem. Engels: "networkdevicestate: connected, connecting, [press to] connect" in 't Nederlands is dat: "(…) verbonden, aan het verbinden/ verbinden…/ wordt verbonden…, en verbind/verbinden"
- in Afrikaans kan dat dan dus: "(…) verbind, verbind, tans/verbind, wag/ word verbind, en het verbind " zijn? Snap je, het is genuanceerd, misschien moet ik wat voorbeelden hebben van hoe andere zulke vertalingen hebben gemaakt. (misschien kan je een voorbeeld geven van een stuk software waar zo'n vertaling gebruikt wordt)
- Groet, Feike Xylofoon (kontak) 08:24, 23 September 2025 (UTC)