Gemeenskandinawies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Gemeenskandinawies |
| Attributief | Gemeenskandinawiese |
| Partitief | Gemeenskandinawies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Gemeenskandinawiese | Gemeenskandinawieses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [χəˈmiə̯nskɑndəˌnɑːvis]
- byvoeglik: predikatief: [χəˈmiə̯nskɑndəˌnɑːvis], attributief: [χəˈmiə̯nskɑndəˌnɑːvisə], partitief: [χəˈmiə̯nskɑndəˌnɑːvis]
- gesubstantiveer: [χəˈmiə̯nskɑndəˌnɑːvisə], meervoud: [χəˈmiə̯nskɑndəˌnɑːvisəs]
- خِمَِینْ سْكَنْدِنَاڤِیسْ
- byvoeglik: predikatief: خِمَِینْ سْكَنْدِنَاڤِیسْ , attributief: خِمَِینْ سْكَنْدِنَاڤِیسِى , partitief: خِمَِینْ سْكَنْدِنَاڤِیسْ
- gesubstantiveer: خِمَِینْ سْكَنْدِنَاڤِیسِى , meervoud: خِمَِینْ سْكَنْدِنَاڤِیسِسْ
- *Gemeenskandináwies, *Gemeenskandináwiis
- byvoeglik: predikatief: *Gemeenskandináwies, *Gemeenskandináwiis; attributief: *Gemeenskandináwise; partitief: *Gemeenskandináwies, *Gemeenskandináwiis
- gesubstantiveer: *Gemeenskandináwise; meervoud: *Gemeenskandináwises, *Gemeenskandináwises
- Van, betreffende die Gemeenskandinawiese dialekgroep.
| Vertalings: Gemeenskandinawies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Gemeenskandinawies |
- 'n Noord-Germaanse dialekgroep vanaf 550 tot 1050. Daar is egter twee variante van laat Gemeenskandinawies (sedert ongeveer 800): Ou Wes-Skandinawies en Ou Oos-Skandinawies.
| Vertalings: Gemeenskandinawies | |||
|---|---|---|---|