Gaan na inhoud

Gondwanaland

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die vorming van Gondwanaland in die Trias
Pleknaam
Gondwanaland
  1. (geologie) 'n paleokontinent op die suidelike halfrond in Trias en Jura wat na 1) vernoem is
  1. Sommige wetenskaplikes verkies die naam Gondwanaland om dit beter te onderskei van die streek in Indië waarna dit vernoem is.

    Sinonieme

  1. Gondwana

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Gondwanaland(en)
Nederlands: Gondwanaland(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Gondwanaland.