Groenlands
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Groenlands | — |
- Van Groenland + s
- IFA: [χrunlands]
- Groen•lands
- (taal) Die amptelike taal van Groenland; ’n Eskimo-Aleoetiese taal wat met die Latynse alfabet geskryf word.
- ISO 639-1: kl
- ISO 639-5: esx
- Glottolog: eski1264
| Vertalings: Groenlands | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Groenlands | Groenlandse | |
- Van, betreffende Groenland of die amptelike taal van Groenland.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Groenlands.