Higgsboson
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Higgsboson | Higgsbosone |
- Van Higgs (’n van) + boson; genoem na die Britse fisikus Peter Higgs, wat die bestaan daarvan voorgestel het.
- Higgs•bo•son
- (fisika) Een van die elementêre deeltjies in die Standaardmodel, ’n boson met ’n spin van nul wat massa aan ander deeltjies gee.
- Higgsdeeltjie
- Higgspartikel
- Goddeeltjie (informeel)
| Vertalings: Higgsboson | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Higgsboson.