Gaan na inhoud

IUSTC

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afkorting
IUSTC
  1. (chemie) Internasionale Unie vir Suiwer en Toegepaste Chemie[1]
  1. Die lUSTC bepleit enersyds die uitskakeling van nuwe triviaalname, maar dit is ondenkbaar dat die farmaseutiese bedryf byvoorbeeld die steeds groeiende getal geneeskundige preparate (uitsluitlik) volgens hul sistematiese benamings sal bemark.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: IUPAC(en)
Nederlands: IUPAC(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor IUSTC.