Internasionale Unie vir Suiwer en Toegepaste Chemie
Voorkoms
| Naamwoordfrase |
|---|
| Internasionale Unie vir Suiwer en Toegepaste Chemie |
- Internasionale + Unie + vir + Suiwer + en + Toegepaste + Chemie
- In•ter•na•si•o•na•le U•nie vir Sui•wer en Toe•ge•pas•te Che•mie
- (chemie) 'n Internasionale organisasie wat die wêreldwye aspekte van die chemiese wetenskappe wil bevorder en wil bydra tot die toepassing van die chemie in diens van die mensdom
- Baie van wat in 1955 geformuleer is, is vandag nog rigtinggewend vir die spelling van Afrikaanse chemieterme, terwyl daar steeds sover moontlik rekening gehou word met die benamingswyse van die Internasionale Unie vir Suiwer en Toegepaste Chemie (verder hierin afgekort tot lUSTC; in Engels bekend as lUPAC). [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Internasionale Unie vir Suiwer en Toegepaste Chemie.