Jakoeties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Jakoeties |
| Attributief | Jakoetiese |
| Partitief | Jakoeties |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [jɑˈkutis], attributief: [jɑˈkutisə], partitief: [jɑˈkutis]
- یَكُوتِیسْ , attributief: یَكُوتِیسِی , partitief: یَكُوتِیسْ
- Van, betreffende die Jakoete.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Jakoetië (Sacha).
- Van, betreffende die Jakoetiese taal.
| Vertalings: Jakoeties | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Jakoeties |
- IPA: [jɑˈkutis]
- یَكُوتِیسْ
- 'n Siberiese Turktaal met ongeveer 380 duisend sprekers; een van die amptelike tale van die Ruslandse republiek Jakoetië (Sacha).
- ISO 639-1: sah
- ISO/DIS 639-3: sah
- SIL: UKT
| Vertalings: Jakoeties | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jakoeties.