Jesaja
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Jesaja | Jesajas |
- IPA: [je'zaja]
- Die 23ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Die boek Jesaja handel oor die tyd van Jesaja (740-690 v.C.) toe Juda en Israel gevaar geloop het om deur die Assiriërs ingeneem en in ballingskap weggevoer te word.
| Vertalings: Jesaja | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jesaja.