Gaan na inhoud

Jood

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook jood
Enkelvoud Meervoud
  Jood    Jode  
   
(lêer)
(religie) 'n persoon wie se moeder Joods is of wat deur 'n Joodse rabbi tot Judaïsme bekeer is
Nadat die Jode uit ballingskap teruggekeer het, het hulle steeds onder Persiese bewind gestaan, maar het tog 'n redelike mate van selfstandige regering met eie goewerneurs gehad. [1]