Kaaps
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Kaaps | Kaapse | Kaaps |
- Wat op die Kaap betrekking het; eie aan of behorende tot die Kaap.
- Party van die oorspronklike Kaaps-Hollandse huise bestaan nog steeds.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kaaps | — |
- Streeksvariant van Afrikaans wat in die Kaap gepraat word.
- Sy primêre taalgebruik is Kaaps en hy bestudeer verder ook Afrikaans, Engels, Nederlands, Duits, Xhosa en Khoi.