Kairiru
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kairiru | Kairiru's |
- كَایْرِیرُو , meervoud: كَایْرِیرُوسْ
- Lid van 'n volk in die Oos-Sepik Provinsie (Is Sepik Provins) van Papoea Nieu-Guinee.
| Vertalings: Kairiru | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kairiru | — |
- 'n Oos-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 3,5 duisend sprekers.
- ISO/DIS 639-3: kxa
- SIL: KXA
| Vertalings: Kairiru | |||
|---|---|---|---|